It’s here! Your Black Friday ad has arrived. Preview ad
Your Black Friday ad has arrived.
Generated at Fri, 15 Nov 2019 08:22:50 GMT exp-ck: undefined; xpa: ;
Electrode, Comp-701341262, DC-prod-dfw5, ENV-prod-a, PROF-PROD, VER-19.1.31, SHA-771c9ce79737366b1d5f53d21cad4086bf722e21, CID-e71f1ac7-d18-16e6e28600a6d4, Generated: Fri, 15 Nov 2019 08:22:50 GMT

Daar's 'n kraak in jou wapenrusting! (eBoek) - eBook

$7.69$7.69
As ons gelowiges word ons toegerus met die wapenrusting van God soos Paulus dit vir ons beskryf in Efesiërs 6. Wat ons dikwels nie besef nie, is dat hoewel die geestelike wapenrusting sterk en duursaam is, daar stukkende plekke, krake en swakplekke in ons wapenrusting kan ontstaan wat veroorsaak dat ons nie so effektief en oorwinnend is tydens fisieke, geestelike en emosionele konflik nie. Perry Stone verduidelik in Daar’s ’n kraak in jou wapenrusting! hoe klein krakies in die wapenrusting gelowiges kan verswak en hoe om daardie swakplekke in die wapenrusting te herstel. Onderwerpe wat in die boek bespreek word, is: Die sewe algemeenste faktore wat jou geestelik krag kan verminder Vyf belangrike dinge wat die verloop van morele mislukking kan uitwys Vier strategieë wat jou hierdie stryd kan help wen. Daar’s ’n kraak in jou wapenrusting! gee inligting oor dele van die God se wapenrusting waaroor daar amper nooit gepraat word nie en hoe dit op jou lewe van toepassing is. Dit bespreek ook hoe jy daardie openinge wat geleenthede skep vir aanvalle op jou, jou gesin en jou gemeente, toe kan maak.

About This Item

We aim to show you accurate product information. Manufacturers, suppliers and others provide what you see here, and we have not verified it.
As ons gelowiges word ons toegerus met die wapenrusting van God soos Paulus dit vir ons beskryf in Efesiërs 6. Wat ons dikwels nie besef nie, is dat hoewel die geestelike wapenrusting sterk en duursaam is, daar stukkende plekke, krake en swakplekke in ons wapenrusting kan ontstaan wat veroorsaak dat ons nie so effektief en oorwinnend is tydens fisieke, geestelike en emosionele konflik nie. Perry Stone verduidelik in Daar’s ’n kraak in jou wapenrusting! hoe klein krakies in die wapenrusting gelowiges kan verswak en hoe om daardie swakplekke in die wapenrusting te herstel. Onderwerpe wat in die boek bespreek word, is: Die sewe algemeenste faktore wat jou geestelik krag kan verminder Vyf belangrike dinge wat die verloop van morele mislukking kan uitwys Vier strategieë wat jou hierdie stryd kan help wen. Daar’s ’n kraak in jou wapenrusting! gee inligting oor dele van die God se wapenrusting waaroor daar amper nooit gepraat word nie en hoe dit op jou lewe van toepassing is. Dit bespreek ook hoe jy daardie openinge wat geleenthede skep vir aanvalle op jou, jou gesin en jou gemeente, toe kan maak. Daar's 'n kraak in jou wapenrusting! (eBoek) - eBook

Specifications

Read This On
Android,Ereader,Desktop,IOS,Windows
Is Downloadable Content Available
Y
Digital Reader Format
Epub (Yes)
Language
af
Publisher
Kobo
Author
Perry Stone
ISBN-13
9781415328286
ISBN-10
1415328285

Customer Reviews

Be the first to review this item!

Customer Q&A

Get specific details about this product from customers who own it.

Policies & Plans

Pricing policy

About our prices
We're committed to providing low prices every day, on everything. So if you find a current lower price from an online retailer on an identical, in-stock product, tell us and we'll match it. See more details atOnline Price Match.
webapp branch
Electrode, Comp-283796766, DC-prod-dfw5, ENV-prod-a, PROF-PROD, VER-30.0.3, SHA-fe0221a6ef49da0ab2505dfeca6fe7a05293b900, CID-17f715e9-e5e-16e6e2cd911f5d, Generated: Fri, 15 Nov 2019 08:27:43 GMT